JaQ-MeRi Coffee.Bistro
open now, until 21:00
Coffee shop Café Restaurant
JaQ-MeRI is nie net 'n plek nie...dis 'n belewenis! Kom herlaai jou batterye, kom kry inspirasie, k JaQ-MeRi Coffee.Bistro is a place where you can relax and enjoy a freshly brewed cup of coffee while you enjoy an unique culinary experience with our open plan kitchen Update description
Reviews
Updates (5)
Review JaQ-MeRi Coffee.Bistro
Loading comments-box...
Adéle L. 2014-06-16
Pondok is een van daardie plekkies wat jy net absoluut tuis voel. Puik staf, kos en lekker atmosfeer. Mag julle van krag tot krag gaan. Verwag stilte...

Hendrik Van Z. 2014-11-22
Great place to be ... ons is ook 28 en 29 november daar ... pallet and outdoor furniture thabazimbi....

Edward S. 2014-09-12
Baie oulike plek!
Baie oulike plek!
Celeste van T. 2014-06-03
Die beste en lekkerste plek om sommer elke dag te wees. Nicolette laat mens so tuis voel, dis moeilik om huis toe te gaan.

Monica K. 2014-03-27
Gesellig baie lekker kos. Gasvry.
Gesellig baie lekker kos. Gasvry.
Morne B. 2013-12-12
Nicolette is an amazing host ! I love the atmosphere at Pondok - her assistant Lena is very professional and the service is great. Een keer 'n maand...

Updates from JaQ-MeRi Coffee.Bistro
Po. 2017-08-08
Ons eerste nuusbrief is uit!! Lekkerte. Pondok's Very First Newsletter! Jipeeee! - http://mailchi.mp/a92832a333c7/pondoks-very-first-newsletter-jipeeee As jy ook 'n nuusbrief elke maand wil ontvang - gaan kliek op die blou "sign up button" onder di

CLIVIA UITSTALLING BY PONDOK!! Kom kyk en koop die mooiste eksotiese clivias. Gratis toegang. Clivia uitplant demonstrasies op Vrydag 10am en 3pm en Sat 10pm. 100pp - koffie en koek ingesluit. Boek gou jou plek by Susan Davel 076 527 4799.

Po. 2017-07-25
Dis glitterball galore! Die Pondok spasie by die Thabazimbi Skou is goed opge-bling. Nog net 1 dag voor die aksie begin!

Po. 2017-07-23
Saterdag was weer 'n memory making day by Pondok. Dankie aan die de Klerk familie dat julle ons gekies het om hierdie mooi dag by te vier! Corne Meyer De Klerk, Susan De Klerk, Sanet Furstenburg

Po. 2017-07-19
Ons moes Saterdag 'n piekniek spread maak vir 'n heerlike informele kuier troue. Was dit nou 'n lekkerte!

Popularity of JaQ-MeRi Coffee.Bistro
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in February:
JaQ-MeRi Coffee.Bistro has a total of 2574 visitors (checkins) and 5208 likes.
6 reviews of JaQ-MeRi Coffee.Bistro.
Average grade
5
av 5.