Sonneblom Tuisgebak
Wholesale bakery Café
Ons bak heerlike brood, koekies en beskuit van goeie gehalte. Heerlikste tuisgebakte koekies en beskuit. ��� Update description
Reviews
Updates (5)
Review Sonneblom Tuisgebak
Loading comments-box...
Updates from Sonneblom Tuisgebak
Sonneblom T. 2017-11-14
Goeie more. Ons het van nou af tot Kerfees 'n spesiale aanbod!!! AL ONS KILOGRAMME IS NOU R72.00 BLOMMETJIES, GEMMER EN ROMANY CREAMS - R84.00 Ons epos adres: [email protected] Kontak nommer: 041-955 5411 073 121 730

Sonneblom T. 2017-06-12
Ons eerste probeer slag om 'n troukoek te maak.

Esther het probeer om dumbells te maak vir 'n koek.

Ons kleinste toevoeging. Sy is 1 jaartjies oud. Sonneblom se hart se punt. Hier het sy in 'n 6 pak houer se boksie geklim en daar sit die klein juffie vas. Dit was skreeu snaaks.

Sonneblom T. 2017-05-15
Ons stalletjie by die Boeremark @ St. Albans, Van Stadens N.G. Kerk. Elke Saterdag tot 12 pm.

Popularity of Sonneblom Tuisgebak
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
Sonneblom Tuisgebak has a total of 26 visitors (checkins) and 771 likes.