Magriet se Kombuis
open now, until 18:00
Caterer Café Restaurant
Magriet se Kombuis is a family owned Food Store that offers a variety of services including corporat Update description
Reviews
Updates (5)
Review Magriet se Kombuis
Loading comments-box...
Etrecia Palm A. 2016-06-04
Dankie vir Ayden se stunning koek!! En die Koekies vir die skool was 'n groot hit. Mens kan altyd op julle staatmaak vir produkte van puik gehalte.

Yolandie L. 2015-07-26
Dis regtig goeie gehalte kos. Dis my ouma se tuis gebakte en tuis gekookte kos... Julle sal defnitief jul vingers aflek.

Ilse V. 2018-10-28
Julle is absoluut die heel beste!! Lekkerste en mooiste koeke!!

Monique Marchant F. 2017-10-06
Thank you so much for the 200 pancakes you guys dit for us today! They were fabulous!!

Sunét K. 2017-07-09
Wow we went today for Sunday lunch take away. Food was delicious tasted homemade.

Belinda P. 2017-07-02
Kos is uit die boonste rakke. Beter sal jy nie erens anders kry nie

Casper O. 2017-06-15
Friendly service. BEST FOOD. Most Beautiful cakes!

Sharon Y. 2017-05-27
Awesome kos :) julle is die beste. Almal kan gerus 'n draai maak.

Corette C. 2016-10-10
Baie dankie vd hulp met die smaaklike Lasagnes op sulke kort kennisgewing!

Rishande van der M. 2016-08-28
Het vandag vir die eerste keer by Magriet se Kombuis gaan kos kry!! Ek het lanklaas so lekker geeet!!! Dit was amazing!!

Ronell H. 2016-07-24
Julle Sondag kossies is die BESTE!!!! Wel gedaan Madelein en haar span! Want net julle kan kos soos my ma kook.

Alanie B. 2016-05-23
Heerlike platters en mooiste koek en cupcakes gekry. Baie dankie!

Willie K. 2016-03-18
Wonderlike mense en baaaaie gaaf
Wonderlike mense en baaaaie gaaf
Updates from Magriet se Kombuis
Magriet se K. 2017-03-17
FOR THE MONTH OF APRIL.... SPECIAL on PHOTO BUTTERICING CAKES.

Magriet se K. 2017-02-26
Sondag Buffet by Magriet se Kombuis in Wierdapark

Magriet se K. 2017-02-16
Middag mensies. Daar is probleme met ons Telkom lyne.. Kontak ons asb op di volgende nommers... Dankie

Magriet se K. 2017-02-05
Heerlike middagete weer vandag met skaap op di spit ook

Popularity of Magriet se Kombuis
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in April:
Magriet se Kombuis has a total of 63 visitors (checkins) and 6258 likes.
13 reviews of Magriet se Kombuis.
Average grade
5
av 5.