Genade Plaas Secunda
Local business Café
Ons gebruik produkte,so natuurlik,vars en plaaslik moontlik.Ons eie suiwel produkte,groente,vrugte e On Genade Plaas we do things the healthy way. We have an Organic garden, a big gorgeous garden where kids and grown ups can be at ease in nature, running through the ducks. We do weddings, year end functions, team building, parties and so much more. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Genade Plaas Secunda
Loading comments-box...
San Marie B. 2016-03-19
Dit is presies wAt die naam se genadeplaas - genade onbeskryflik groot en met mense wat regtig nog omgee harte het ook n plek om weer tot verhaal te...

Lesley G. 2018-07-08
Ons het my vriendin se ooievaarstee laas naweek daar gehad en dit was so lekker. Die kos was ongelooflik lekker en die koeke was prentjie mooi (en...

Jacqueline M. 2018-06-18
Moedersdag en vadersdag ongelooflik lekker geeet. Norma julle mag maar!!!!!!

Christine Keyser F. 2018-06-10
Eerste uitstappie na Genade Plaas was pure plesier. Heerlike boeretroos & ontbyt geniet

Mirida Writes Vd M. 2018-04-02
Jul Paasfees ontbyt was so lekker. Die kos en pakkies het ons wildste verwagtinge oorskry. Dankie vir 'n awesome dag

Odette S. 2018-02-15
Wow wow wow. Julle het ons Valentyns dag so special gemaak. Dit was die perfekte mandjie vir die geleentheid. En dit was personalized. Baie dankie...

Van Rooyen E. 2018-02-14
Baie baie dankie vir ons Valentyns piekniekmandjie. Dit was heerlik en ougat. Julle het baie moeite gedoen!

Joel van R. 2018-02-14
Baie rustige plaas atmosfeer . Lekker kos en puik gasvrye mense.

Nicky G. 2018-01-19
Baie baie dankie vir die leka vars melk en die puik diens........nicky green

Betsie B. 2017-10-29
Dit was nou n baie lekker ete gewees, van voorgereg, hoofgereg tot by nagereg. My man was mal oor die broodjie bord gewees. So lekker rustige...

Beverley V. 2017-08-10
Ek het die admosfeer baie geniet en dit was baie lekker gewees asook die kos.

Martie L. 2017-08-10
Ons het Vrouedag op die plaas gehad. Dit was baie aangenaam. Die kos was soos gewoonlik baie lekker..

Wilna N. 2017-08-06
Lekker kos awesome mense en diens 10/10 ..sal op genade plaas gaan trou .

Sandra J. 2017-07-03
I was very disappointed at the 1 small piece of meat, quater potatoe and rice for the amount I paid...

Winnie van den B. 2017-06-18
Weer was dit wonderlik julle verdien 5+☆. Baie dankie.

Marlyn Ingram F. 2017-04-30
Die idee agter "Genade Plaas" is baie oulik. Lekker om op die plaas te kon ry en die plaasdiere om ons te sien. Groot was ons teleurstelling toe ons...

Madelein V. 2017-01-07
Enjoyed a lovely evening here, loved the old coal stove that warmed up the place!

Este H. 2017-01-02
***Kos heerlik en plekkie pragtig! Baie dankie!***

Wilma C. 2017-01-01
Special place with special people. Well worth visiting!

Verna Davies R. 2016-08-28
ń Wonderlike middag. Die eienaars van Genade Plaas se gasvryheid, smaaklike kos en die vriendelike familie atmosfeer wat hulle skep is genoeg om ons...

Updates from Genade Plaas Secunda
Genade Plaas S. 2017-05-08
Genade Plaas Moedersdag Menu Brunch Buffet Kom EET soveel soos julle kan En kuier so laat as wat julle will Vir besprekings, 0843172243

Genade Plaas S. 2017-05-03
Laat ons jou help Mamma bederf, die Moedersdag, met 'n lekker lui 'Brunch'. Kom kuier by mooi gedekte tafels, in die tuin of binne en geniet onvergeetlike lekker kos. Slegs op bespreking, beperkte plek beskikbaar. Kontak Estelle 0843172243

Genade Plaas S. 2017-04-10
Kom geniet 'n Genade Plaas weergawe van 'n mark. Die dag bestaan uit goeie gehalte traditional kosse. Vars produkte vir die huis en 'n lekker atmosfeer vir kuier. Kom koop jou sondag middag ete en kom geniet dit saam met jou familie of vriende onder die b

Genade Plaas is oop vir ontbyt die Saterdag. Kom geniet 'n rustige oggend op die plaas met lekker kos.

Genade Plaas S. 2017-04-01
Oppad na die laaste dag van die skou, kom soek ons in die ander saal. Hoop ons sien almal daar!

Popularity of Genade Plaas Secunda
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Genade Plaas Secunda has a total of 1666 visitors (checkins) and 6110 likes.
20 reviews of Genade Plaas Secunda.
Average grade
4.7
av 5.