Cuppa Caffe
closed at 15:00 today
Coffee shop Café
Review Cuppa Caffe
Loading comments-box...
Engela Redelinghuys Van N. 2016-01-14
Julle kos is altyd lekker en die diens wonderlik. Altyd vriendelike gesigte. Dankie vir plekkie soos julle. Ook wonderlike atmosfeer met sagte mooi...

Judy Opperman C. 2018-06-27
Elke kuier is keer op keer 'n wonderlike ervaring met al die oudhede wat my aan my kinderjare herinner... Die spyskaart is ook uit die boonste rakke!...

Cornel En Cj S. 2016-10-11
Dis awsome plekkie sal dit aanbeveel en as ek weer in potch is sal ek beslis weer gaan.

Iné de V. 2016-06-18
Amazingste menu, vriendelike personeel, great atmosfeer! Bederf!!

Rudolf P. 2016-05-26
Amper soos 'n kantoor vir my. Heerlik kuier en kos.

Corrie GC C. 2016-05-20
Best kept secret in the North West. Tersia and my little hide away.

Rondevallei C. 2016-04-30
Altyd lekker daar, en die eienaars lê na ons hart! Elizna soek net weer vissies in die dam ;)

Fanus H. 2014-09-02
Ek wag net vir die dag wat hulle begin huurgeld vra, sien soveeeeel mense daar!

Louis Van R. 2014-06-26
Average coffee, poor service
Average coffee, poor service
Nico van A. 2014-06-26
Julle diens en kos is uitstekend ons Gastehuise eienaars kom altyd daar bymekaar en ons geniet ons gate uit dankie vir al julle goeie diens

Rencia F. 2014-05-24
Het n baie slegte ervaring gehad. HEINZ se GEBLIKTE hoender in my pannekoek. Een goeie ding is die pannekoek het soos die hoender geproe : goedkoop....

Popularity of Cuppa Caffe
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in April:
Cuppa Caffe has a total of 1612 visitors (checkins) and 2249 likes.
11 reviews of Cuppa Caffe.
Average grade
4.3
av 5.