Die Keldery Restaurant
closed today
Restaurant Bar
Die Keldery, die toerismesentrum van Namaqua Wyne, is meer as net ’n restaurant. Saam met tradison Update description
Reviews
Updates (5)
Review Die Keldery Restaurant
Loading comments-box...
Susan V. 2016-05-30
Die diens, kos en alles is puik. Personeel 100. Heerlike ontspanning vir kinders ook vir n kinderparty. Adrie jy mag maar saam met jou span spog.

Adrian Bradley Adyonce McKenzie, profile p. 2018-06-20
Lovely ..... just love the place
Lovely ..... just love the place
Heidi M. 2018-06-10
Baie dankie vir die Fantasties Prysuitdelings funksie vir Expedition Africa! Die kos en alles wat saam met die gekom het was uitstekend en ons is vir...

Santie Patrys C. 2018-06-08
M
M
Dalene E. 2018-02-02
Altyd wonderlike diens en heerlike kos daar. Atmosfeer ook altyd vir my so lekker.

Ben M. 2018-02-01
Baie dankie aan die hele span daar by Die Keldery vir puik diens. Ek was saam met Manie en Angel. En ek kon sien die mense geniet die vertoning so...

Charmaine M. 2017-11-22
Loved It!!!! Food devine...Spumantè superbStaff very friendly. Keep up da Good work Adri(Manager)&staff

Rene C. 2017-03-24
Wonderlike atmosfeer, heerlike kos . Sal die kelsery defnitief weer besoek

Sumari N. 2016-06-03
Puik diens !!! Sal Die Keldery Restaurant vir enige iemand aanbeveel. Baie Lekker kos en wyn ;)

Tossie B. 2016-05-30
Vriendelike personeel en daar is altyd iets aan die gang!

Updates from Die Keldery Restaurant
Die Keldery R. 2018-01-04
Die Keldery is een van die gewildste restaurante in die Matzikama-streek wat bekend is vir hul gasvryheid, die lekkerste geregte en wat een van die mooiste uitsigte oor die Maskamberg het. Besoek ons vandag en geniet die gasvryheid in ware Matzikama-styl!

Die Keldery is nie net perfek vir troues en kinderpartytjies nie, maar is ook geskik vir sakekonferensies, spesiale geleenthede en ander byeenkomste. #DieKeldery #SakeKonferensies #SpesialeGeleenthede #Byeenkomste

Die Keldery R. 2018-01-03
Moenie eerskomende Donderdag se spesiale aanbieding misloop nie. Ons maak heerlike cheddamelt hoender-schnitzel met skyfies en slaai. Nooi jou gesin en kom geniet ’n heerlike bord kos in goeie geselskap. ’n Kraffie wyn is ingesluit. #DieKeldery #Kraffiewy

Elke wyn het ’n unieke geur en reuk, maar dit kan soms moeilik wees om hierdie verskille tydens ’n wynproesessie te identifiseer. Ons verskaf ’n lys van eienskappe tydens jou proesessie en dan moet jy vir elke kombinasie slegs die toepaslike opsies afmerk

Die Keldery spog met die hoogste gehalte wyne, afkomstig van slegs die beste druiwe, wat pas by ons tradisionele geregte. Namaqua Wyne bied hul gewilde wyne hier aan, met Die Keldery as die proelokaal. #DieKeldery #NamaquaWyne #HoogsteGehalteWyne Namaqua

Popularity of Die Keldery Restaurant
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Die Keldery Restaurant has a total of 2397 visitors (checkins) and 5149 likes.
10 reviews of Die Keldery Restaurant.
Average grade
5
av 5.