The GrapeVine Restaurant
closed at 12:00 today
Comfort food restaurant Pizza Place
Come and relax in the Lounge, enjoy the entertainment, have a drink at the Bar and enjoy our good fo The GrapeVine Restaurant serves the best steaks & pizzas in the Matzikama area. Update description
Reviews
Updates (5)
Review The GrapeVine Restaurant
Loading comments-box...
Melissa Wessels G. 2016-06-07
Vriendelike diens, lekker atmosfeer, beautiful oorgedoen... Die kos was heerlik! Lekker ribs en pizza! Sal beslis weer gaan!

Lizette Janse van R. 2018-02-21
Heerlike kos en baie daarvan vir min geld!! Sal die plek vir enige iemand aanbeveel!

Arno T. 2018-02-07
Virseker die besoek werd! Awesome vibe en lekker kos!

Christa L. 2017-11-21
Smaaklike kos! Baie dankie vir vriendelike diens en dat julle moeite doen om kinders ook tuis te laat voel.

Susan Agenbag E. 2017-11-10
Dankie vir die gasvryheid en die smul lekker kos. Julle hele span was wonderlik. Dankie vir die verrassing aan die einde.

Tania R. 2017-10-27
Amazing food but no service what so ever. Had to get up from table and order drinks at the bar. Second night in a row.

Annie M Faurie R. 2017-09-01
Wat 'n wonderlike ervaring het ons gehad by die stylvolle maar gemallike Grape Vine Restaurant in Vredendal! Die kos is van baie hoë gehalte en die...

Johan R. 2017-09-01
Die pepper en die fillet steak is fantasties. Dankie Eugene baie lekker geeet. Die beste in die wes kaap.

Mari-Lette Oelofse J. 2017-08-25
Puik diens en uitstekende kos met n rustige atmosfeer. Die beste in Vredendal.

Cherise Van N. 2017-08-22
Baie lekker!!! Sal beslis weer kom inloer Dankie

Alet F. 2017-08-08
Regtig fantasties en het ons verwagtinge oortref! Die steaks en daai peper sous is heerlik. Sal nie weer iewers anders eet wanneer ons in Vredendal is...

Jaco Neill K. 2017-04-18
Die kos is elke keer baie lekker, maar die diens kort bietjie aandag. Elke keer nog het die waitress kom onodige stories maak by ons tafel. Verder,...

Natalie H. 2017-04-04
Oh my word, the food was amazing. Eugene you have a way with food. The flavours left me speechless. Well done Grapevine, this was our first visit but...

Joyce B. 2017-04-03
Was heerlik en kos en diens baie goed. Belangrik dat ons as besighede mekaar besoek en ondersteun. Saam kan ons n reuse verskil maak aan die dorp en...

Siegfried Andre H. 2017-02-07
The food was awesome and the sevice excellent. You are doing a fantastic job.

Letiza S. 2017-01-04
Die kos is fantasties lekker gewees mmmmm sal weer gaan defnitief.

Mariana P. 2016-10-05
Vanaand weer ekstra lekker gekuier by julle. Gaan gerus Woensdag aande. Hulle is tops!!!!

Riana Louise K. 2016-08-29
Fantastic food and excellent service! Will be back soon for some more mouthwatering steaks.

Natasha T. 2016-08-28
Kos is die beste
Kos is die beste
Freddy T. 2016-08-26
Great place, friendly staff, great food at affordable prices

Updates from The GrapeVine Restaurant
The GrapeVine R. 2016-11-14
Hello Everyone! The GrapeVine Restaurant will be closed to the public on the 3rd of December as we have a private function. Apologies for any inconvenience that it might cause.

The GrapeVine R. 2016-11-12
Rugby Today! England vs South Africa! 16:30 you are all welcome!

The GrapeVine R. 2016-11-08
Steak & Calamari Special! Tuesdays & Thursdays for R100!

The GrapeVine R. 2016-10-24
Natasha Tolken Hendrine Van Zyl Leandri Cilliers

Natasha Tolken Hendrine Van Zyl
Natasha Tolken Hendrine Van Zyl
Popularity of The GrapeVine Restaurant
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in April:
The GrapeVine Restaurant has a total of 961 visitors (checkins) and 3855 likes.
20 reviews of The GrapeVine Restaurant.
Average grade
4.7
av 5.