Maskam Brewing Company
open now, until 22:00
Brewery Restaurant
Maskam Brewing Company is geleë langs die R363, buite Vredendal, op die plaas Bruinklip. Die craft-bier kry sy naam van die water, wat afkomstig is van 'n fontein in die Maskamberg, waarmee dit gebrou word. Maskam Brewing Company is geleë langs die R363, buite Vredendal, op die Botha-familieplaas. Die craft-bier kry sy naam van die water, wat afkomstig is van 'n fontein in die Maskamberg, waarmee dit gebrou word. Update description
Review Maskam Brewing Company
Loading comments-box...
Christelle O. 2016-05-08
Lekkerste plek! Vriendelike diens en baie lekker kos! Kinders kan lekker speel onder toesig. Mal oor die plek

Simon S. 2018-07-05
Stunning place to cool down
Stunning place to cool down
Heidi M. 2018-06-12
Expedition Africa thank you for your amazing sponsorship and support at our Finishing zone! your beers were the best and our teams loved it! I think...

Juilanau J. R. 2018-04-03
A very lovely experience; we are definitely coming again when we are in the region. And the beers are top notch too!

Ansie Van Wyk P. 2018-03-12
Ek het vreeslik baie van die mooi, vriendelike, rustige atmosfeer gehou. Dis n defnitiewe gaan altyd weer terug plekkie met fantastiese kos en...

Sunette N. 2018-01-03
Uitstekende vriendelike gasvrye diens. Lekkerste pizzas en kindervriendelike omgewing. Sal defnitief weer gaan.

Tina W. 2018-01-03
Love It!!! Van die groet by die deur tot die weer groet is dit n heerlik, hartlike atmosfeer. Jy kan die liefde in die kos proe!

Sanet Smit T. 2017-12-29
MBC is n pragtige plek met n baie ontspanne atmosfeer en mooi uitsig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Was regtig n aangename ondervinding....

Maralize Liza S. 2017-12-05
My daughter's 8th bday party was held there,and we couldn't be more happy and satisfied...the staff was friendly and every thing was on...

Charmaine M. 2017-11-10
Best Service...Fantabulous..Thnx Muriel & staff. IVAN the Chef 4 da delicious food

Pj van der W. 2017-10-30
Lekkerste craft bier wat ek nog gedrink het saam met n 1kg T-bone wat perfek gaargemaak was. Fantastiese plek en puik diens deur almal daar. 16...

Andriëtte M. 2017-10-07
Fantastiese plek.Baie dankie vir n baie lekker ete na die Madeliefie makietie en hier voel jy so welkom.En die kos is uit die boonste rakke.Ons eet...

Annie M Faurie R. 2017-09-04
Wat 'n fantastiese plek in Vredendal! Ons het die naweek in Vredendal oorgeslaap en was aangenaam verras met MBC! Abrie en Maree, julle diens is puik...

Rochelle Kaye M. 2017-09-04
Beautiful beer with personal service by the owners. Even squeezing us out a pizza after the kitchen had closed.

Antoinette C. 2017-09-03
Dankie vir julle goeie diens en lekker kos!!! Die kinders het heerlik partytjie gehou en die grootmense het heerlik gekuier baie dankie daarvoor!!!!

Edgar E. 2017-07-19
Ek laaik dit kwaai daar. Jy ontspan lekker met n glasie wyn met n pitta broodjie.

Stephanie G. 2017-07-09
Nice beers. Food needs a bit of attention. But awesome kuier place especially if you have kids. Very kid friendly.

Natalie H. 2017-06-04
We had an amazing time, it was so good to see Abrie Botha after quite a few years. He was such a good host and the food and drinks was great. Fabulous...

Nick Du P. 2017-03-20
Best service great atmosphere top beers and great food you are tops congrats

Sonja G. 2017-02-12
Altyd lekker, goeie atmosfeer en heerlike kos. Dankie!

Popularity of Maskam Brewing Company
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
Maskam Brewing Company has a total of 4053 visitors (checkins) and 4118 likes.
20 reviews of Maskam Brewing Company.
Average grade
4.8
av 5.