Roomys Sprokie
open now, until 18:30
Ice cream shop Café
Roomys Sprokie is a café on united kingdom in Pretoria. Update description
Review Roomys Sprokie
Loading comments-box...
Salomie Broodryk J. 2018-05-23
Op regte heerlike roomys
Op regte heerlike roomys
Jeanne-Marie C. 2016-12-19
Die heel lekkerste roomys en vriendelikste diens!

Chandre E. 2018-06-25
Ek was opsoek na Fruit of The Forest Frozen Jogurt. Dankie dat julle moeite gedoen het om my te akkomodeer. Julle produkte is altyd baie lekker!

Theuns C. 2018-03-07
Nog net goeie vriendelike diens hier gekry,en jul pryse is baie billik!!Ons koop gereeld daar,al is dit net n draai roomys!Doe so voort julle!!!

Nicolize O. 2017-12-09
Die koek was smaaklik en die prys was billik, maar ek was baie teleurgestel in hoe die koek gelyk het. Met die bestelling van die koek is ek gevra...

Izelke S. 2017-10-13
Ons het vandag spesiaal na julle gery vir roomys. Ons het Baie vriendelike diens ontvang en vreeslik lekker geeet aan ons roomyse. Dankie vir julle.

Lorinda M. 2017-10-09
Dankie vir julle vriendelike Diens! Ek sal altyd die ekstra myl ry want ek weet ek kry altyd by Roomys Sprokie goeie diens en vriendelike gesiggies!...

Marinda Jansen van R. 2017-10-01
Beste roomys in Pretoria!!! Probeer gerus ook hul frozen yoghurt, die English Toffee is ongelooflik lekker.

Terina F. 2017-08-13
Die beste roomys in Pretoria. Veral die frozen yoghurt.

Ettiene O. 2017-04-11
beste Roomys ooit love dit goei prys
beste Roomys ooit love dit goei prys
Mmule M. 2017-02-12
The cake is creamy and very tasty. Whole family enjoyed it

Jessica da S. 2016-10-16
Nog altyd net fantastiese diens gekry en ons roomys koek was heerlik!

Popularity of Roomys Sprokie
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Roomys Sprokie has a total of 71 visitors (checkins) and 5087 likes.
12 reviews of Roomys Sprokie.
Average grade
4.8
av 5.