JaJa
opens at 09:00 today
Coffee shop Café
Delightful tea garden situated in the Tuingenoot Kwekery on the corner of Lyttelton Road and Old Johannesburg Road Handgemaakte Items en Teetuin, geleë te H/v Ou Johannesburg & Lyttelton Weg. Update description
Review JaJa
Loading comments-box...
Anthonie Jeanine van R. 2016-04-30
Sjoe.... Weet nie waarom te begin nie.. Baaaaaaie baie oulike goedjies!! Oulike winkel.. Vriendelike staff..

Chriselle M. 2015-11-24
JaJa is die beste geskenk winkel - as jy nie weet wat om vir iemand te kry nie en jy gaan soentoe, is dit moeilik om n keuse te maak soveel oulike...

Jenny B. 2018-12-26
Hoe teleurgesteld is ek vandag. Op facebook wys dit jul is oop

Marlene C. 2018-07-27
Rustige atmosfeer, goeie diens, billike pryse en die wortelkoek is baie lekker. Kan beslis JaJa aanbeveel.

Yolande F. 2018-07-05
Ek wil net baie dankie se vir Tronel en Lindi en julle staff vir al julle hulp en uitstekende diens met my sussie se Baba Tee julle was elke oomblik...

KevinLize P. 2018-06-10
Wat ń lekker rustige, mooi en vriendelike plek! Sal weer en weer soontoe gaan!

Karen Louise C. 2018-06-10
We had a good time and the nursery prices are very reasonable with a large variety

Yolanda S. 2018-05-13
Ag wat ń lekker atmosfeer! Pragtige Teetuin met dié lekkerste Wortelkoek! - glad nie skaam met hul porsies nie. Ek het vir die eerste keer die...

Zelda B. 2018-05-13
Liewe Tronel , baie dankie vir n diep bederf met n REUSE skyf dekadente wortelkoek - heel beste- o goodness! Die mooi plek, vriendelike en baie...

Maresa K. 2018-05-12
JaJa is enig in sy soort! Die dekor is pragtig, die wortelkoek is die beste ooit en die personeel is so vriendelik en behulpsaam. Kan nie wag om weer...

Karin E. 2018-04-21
Great service, fantastic food complimented by a tranquil atmosphere. Loved it thank you Lindi and Team.

Jaco Van Z. 2018-04-19
Dis die opregtheid en warmte van die mense wat my weer soontoe sal laat gaan, oë ja en natuurlik hulle vars kos en heerlike koek...

Inge G. 2018-04-14
Fantastiese teetuin ontdek! Heerlike kos en uitstekende diens. Kindervriendelik en pragtig versier. Ontbyt, burgers, quiche, wortelkoek, melkskommel...

Chané B. 2018-04-07
Baie mooi en oulike plek, kos lyk baie lekker maar nadat ons amper ‘n uur & ‘n half vir ons ontbyt gewag het en toe die verkeerde bestelling ontvang...

Cariné Swart C. 2017-12-07
Heerlik gewees en die oulikste geskenke om te koop.

Tronel J. 2017-11-05
Heerlikste atmosfeer, vriendelike diens en baie lekker kos!

Elisma E. 2017-10-30
Ons het die venue en kos gebruik na my meisiekind se doop. Ons verwagtinge was oortref! Absoluut puik...ek sal enige iemand aanraai om van hulle...

Yolandi G. 2017-09-03
Dankie JaJa
Dankie JaJa
Manu R. 2017-02-19
ffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff...

Madeleine B. 2016-10-24
Dis nou 'n interessante winkeltjie die! Sal beslis weer 'n draai maak.

Popularity of JaJa
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
JaJa has a total of 1204 visitors (checkins) and 12616 likes.
20 reviews of JaJa.
Average grade
4.5
av 5.